Home » Kerkorrel by Willem Pretorius
Kerkorrel Willem Pretorius

Kerkorrel

Willem Pretorius

Published
ISBN : 9780624042006
Paperback
142 pages
Enter the sum

 About the Book 

Die skrywer vertel die verhaal van Ralph Rabie en sy vele gesigte, die verhaal van voelvry en die geboorte van Afrikaanse protes-rock, van nasionale en persoonlike noodtoestande, en uiteindelik n raaiselagtige dood. Kerkorrel se impak op dieMoreDie skrywer vertel die verhaal van Ralph Rabie en sy vele gesigte, die verhaal van voelvry en die geboorte van Afrikaanse protes-rock, van nasionale en persoonlike noodtoestande, en uiteindelik n raaiselagtige dood. Kerkorrel se impak op die Afrikaanse psige duur voort en in hierdie titel gee vriende en familie, insluitende sy ma, sy gewese vrou en sy seun, n roerende blik op Ralph die mens.